Die plaas het ook 'n rondawel en 'n 1 slaapkamer woonstel op. Saai(mielie) 220ha. Droë lande: 25ha. Aangeplante weiding: 14ha(Smutsvinger). .25 ha kamp. 2 krippe, 1 staal en draadkraal. Drukgang, 2 sement damme, 1 gronddam. 1 groot oop stoor, 2 kamerstore(toe), kleiduifskietbaan, lapa. Boorgate sterk, maar nie getoets: 3 x boorgate(1 dompelpomp), 1 windpomp. Lester werk nie. Gewone beesdraad. Huur R200 per hektaar per jaar
Bedrooms
3.00
Bathrooms
2.00
En-suite Bathrooms
1.00
View
Yes
Kitchen
Yes
Dining Room
Yes
Family/TV Room
Yes
Floor Type
Tiles
Land Size
265.00
Times Viewed: 965 (Since listed or for the last 6 months)