Property Search
RE/MAX Willows
Utilities
Summary Info
Selling Price ZAR 20,000,000 USD 2,764,600 GBP 1,788,600 EUR 2,157,800 AUD 3,014,200 CAD 2,871,000 Est. required monthly payment: R164,054 per monthAssumptions : Change Loan term : 20 yrs Deposit : 15% (R3,000,000) Interest rate : 10
Ref No 579737
Province Free State
City Parys - Suburb Trends
Suburb Parys
Notes Pragtige WILDSPLAAS!!! In die wereld erfenis gebied (Vredefort Koepel). Geen grondeise. Geleë tussen Potchefstroom en Parys op die Koppjeskraal pad.
2Km Vaalrivier front!! Met berge rondom die plaas. Hotel regte op die plaas. Volledig gemeubileerde huis.
Bedrooms 3.00
Bathrooms 3.00
Alarm Yes
En-suite Bathrooms 1.00
View Yes
Garden Good Condition
Kitchen Yes
Entrance Hall Yes
Floor Type Carpets & Tiles
Patio Yes
Electric Gate Yes
Land Size 480.00
Wall Type Brick And Plaster
Exterior Plaster Finish
Window Type Wood
Ceiling Type Wood
Other Borehole
Other 2 Furnished
Farm Type Wild Life
Livestock Blesbokke, Springbokke, Elande, Swartwildebeeste, Kameelperde, Zebras, Rooihartebeeste, Rooibokke
Wild Life Blesbokke, Springbokke, Elande, Swartwildebeeste, Kameelperde, Zebras, Rooihartebeeste, Rooibokke
Totale waarde ongeveer R900 000
Produce Plaas beskrywing:
Gras: Smutsvinger en Soetgras
Bome: Olïenhout en Soetdoring
Berge rondom die plaas
Eskom krag
Hotel Regte
2 Km Vaalrivier front
Water Holes 1 Gronddam en 1 sementdam
5 Ha ingelyste water
Pomp uit die Vaalrivier uit.
3 Toegeruste boorgate (Sonpanele, Elektriese en Diesel)
Lodges Slegs die een huis op die plaas. Pragtig en ten volle gemeubileerd!!!
Farm Implements Trekker met sleepwa
Sonpaneel pomp
Compounds 1 Drukgang
Plaas in 3 kampe verdeel
Times Viewed: 791 (Since listed or for the last 6 months)